meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Windjie waai

Wednesday 17 May 2017

Windjie waai

Daar waar die horizon draai
Daar waar die windjie waai
Daar waar hy oor die vlaktes speelDeur die boom se blare neul

‘n Voëltjie het gaan lê

Daar waar die wolke op die windjie lê
En word saggies meegevoer
Hoër en verder weggevoer

Ek wens hy wil bedaar
Want hy waai my hare deurmekaar
Die bietjie wat ek het
Die bietjie wil ek red


Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment