meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Buite die grense

Monday 15 May 2017

Buite die grense

My gedagtes ver vann hier
Het ek die ewigheid ingestuur
Met begeertes en wense
Buite die heelal se grense

Om kennis in te samel
Al word die stemme stilEn my geduld raak op
En my gewonder naderhand stop

Nogtand luister vir ‘n geluid
Maar kyk deur die wasem op die ruit
Van die mis uit die rivier
Na die antwoord wat U stuur

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment