meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Spel van die lewe

Wednesday 17 May 2017

Spel van die lewe

Wanneer ons die spel speel
Sien ons hoe was dit gedeel
Want dit is die optrede van die mens
Wat aan waansin grens

Almal het nie eweveel gekry
Ander sal daarsonder moet ly
Ander het alles gekry
En verstaan nie waarom hy moet ly

Maar die wat het
Glo dit nie
En die wat nie hetGlo dit wel

Dit is die spel wat ons speel
Wat ons met ander deel
En dan verwonder ons, ons
Aan die wat anders is as ons
 

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment