meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Is dit seer?

Sunday 14 May 2017

Is dit seer?

Jammer om jou uit te trek
Jou klere van jou lyf te trek
Dit stukkend te skeur
Ek hoop dit is nie te seer

Want in die nartjieskyf
Binne in jou lyf
Lê die geure
Onder daardie klere

 Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment