meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Hou my dop

Friday 5 May 2017

Hou my dop

Die beeste wei teen die oorkantste kop
En die beeswagter hou hulle dop
Gee so U engel die taak
Om so oor my te waak
Sodat ek niks oor sal kom
Al sou die vyand om my drom

 Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment