meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Deur die heelal

Sunday 14 May 2017

Deur die heelal

Grys-bruin hang die horizon aan die hemel
Met sagte wolke wat die spasies vul
Waarvan die aarde nie sal val
Of oor die afgrond hel

Veertjielig bly die aarde sweef
Met miljoene wat daarop leef
Tog sweef hy voort
Deur die heelal voort

 
Lukas Engelbrecht

 

No comments:

Post a Comment