meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Rustig

Sunday 14 May 2017

Rustig

Rustig luister ek na die natuur
As ek die verte in tuur
Tot daar waar alles eindig 

Na die gezoem van die by
Hier naby myWat werskaf aan sy korf

 Na die voël se lied
Wat die verte in skiet
En ‘n draai maak in my siel

 Die lied van die blaar
Laat my na die hemele staar
En dan is daar die stilte

 
Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment