meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Opstaantyd

Monday 15 May 2017

Opstaantyd

Ek staar na die horizon
Ek wag dat die son op sal kom
Of moet ek hom eers nooi
Om sy strale oor my te gooi

Stadig verkleur die nag
En word die donker sag
Dan loer hy oor die kop
En staan die hele wêreld op

Hy bepaal ons slap en opstaan
Anders sal ons vergaan

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment