meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Ek verlang nie meer

Friday 5 May 2017

Ek verlang nie meer


Wanneer ‘n saadjie ontkiem
En ek die boom daarin sien
Wanneer die son om my skyn
Wanneer dit oor die horizon verdwyn
Dan hoef ek nie meer na U te verlang

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment