meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Ek hoor U

Sunday 7 May 2017

Ek hoor U

Die wind vertel my van U
As hy deur die blare speel
En die wolke rondjaag
As hy die stof opskop
En in die ronte dans
Dan hoor ek U stem

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment