meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Ek sien U

Friday 5 May 2017

Ek sien U

Ek sien U in die boom se blaar
Ek sien U in die wolk se reën
Ek sien U in die son se skyn
Ek sien U in die wind se waai
Ek sien U in die blom se geur
Ek sien U in die voël se vlug
Ek sien U in die see se golf
Ek sien U in die weer se lig
Ek sien U oral om my heen

Lukas Engelbrecht

 

No comments:

Post a Comment