meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Vergroeisels

Tuesday 12 July 2011

Vergroeisels


Hulle staan soos vergroeisels
Dit wat ons die ‘mens’ noem

Op die elektron
Wat ons ‘aarde’ noem

In die atoom
Wat ons ons ‘sonnestelsel’ noem

In die molukuul
Wat ons die ‘heelal’ noem

In die stelsel
Van dit wat ons ‘God’ noem

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment