meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Dit reën liefde

Tuesday 19 July 2011

Dit reën liefde


Wanneer die reën om my val
En jou liefde my oorval
En die druppels oor my vloei
As jou liefde my boei
‘n gevangene van jou liefde
‘n antwoord op al my gebede

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment