meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: My Valentine

Wednesday 13 July 2011

My Valentine


Wanneer ek aan liefde dink
en my oë begin te blink
‘n glimlag te aanskou
dink ek aan jou

Wanneer ek liefde beleef
en dit voel asof ek sweef
jou liefde aan my knaag
bring vlinders in my maag

Wanneer ek na liefde soek
eensaamheid my besoek
en ek verlang na jou
my begeertes na my vrou

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment