meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Jou liefde in my hart

Saturday 16 July 2011

Jou liefde in my hart


My hart is nou wel ‘n pomp
Maar jou nabyheid maak dit lomp
Want hy klop en stop
Soos ‘n bokkie rond hop
Hy wil dans en spring
En van jou liefde sing

Want dis jou liefde in my hart
Wat my lewe omkrap
Want ek is hardseer en bly
‘n gevangene en tog ook vry
Ek wil it vashou en ook deel
Maar jy het hom klaar gesteel

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment