meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Staan op

Wednesday 13 July 2011

Staan op


Vir die soveelste keer
was ek ten die grond vasgeslaan
help tog, O Heer
dat ek weer op kan staan

Met ‘n drang om te slaag
Moet ek weer gebin
Moet ek aanhou waag
Aanhou totdat ek wen

Ek is net ‘n mens
Ek wil gelukkig getroud wees
Met net een groot wens
En ‘n goeie vrou vir my man wees

Die pyn en swaarkry was nie verniet
Die pyn en swaarkry is nou verby
Nou sal ek die lewe kan geniet
Nou sal ek nie meer ly

Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment