meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Ongeluksdraak

Sunday 25 January 2015

Ongeluksdraak


Jy lyk oulik
Opgewek en vrolik
En is jy getooi
‘n glimlag so mooi

Geen onweerswolk op jou gesig
Net die straal van die lig
Wat jy op almal hou
Sodat hulle vanself van jou hou

Wanneer jy verskyn
Sal norse gesigte verdwyn
Met ‘n glimlag vervang
‘n kuiltjie in jou wang

Jy vrolik die wêreld op
Sodat ons die ongelukkigheid kan fop
En die lewe interressanter maak
Dan verdwyn die ongeluksdraak.

L.C.J. Engelbrecht




This message and any attached files may contain information that is confidential and/or subject of legal privilege intended only for use by the intended recipient. If you are not the intended recipient or the person responsible for delivering the message to the intended recipient, be advised that you have received this message in error and that any dissemination, copying or use of this message or attachment is strictly forbidden, as is the disclosure of the information therein. If you have received this message in error please notify the sender immediately and delete the message.

No comments:

Post a Comment