meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Golf

Wednesday 28 January 2015

Golf


Die balletjie so klein
Wat in die verte verdwyn
Is so hard soos klip
Sodat hy nie te veel kan wip
 
Hy val en bly lê
Vir ‘n maklike sethou
Oor die gras en dou
 
Van ver kom hy aangeloop
Met sakke vol hoop
Om as wenner uit te tree
En hoera te skree
 
Die konsentresie is hoog
Want hy moet speel met ‘n boog
Die bal die rol en rol
Hy het tot in die gat gehol.
 
 
L.C.J. Engelbrecht
 
  

No comments:

Post a Comment