meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Die Dood

Wednesday 28 January 2015

Die Dood


Stadig sweef jy af
In ‘n bodemlose put af af
 
Stadig sweef jy weg
Na ‘n onbekende plek weg weg
 
Stadig sweef jy deur die lug
Jy voel vreeslik lig lig
 
Stadig sweef jy na die lig
Aan die einde van die tonnel lig lig
 
Stadig sweef jy na die ewige lewe
Om daar te kan lewe lewe
 
L.C.J. Engelbrecht
 
 

  

No comments:

Post a Comment