meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Die Duiwel

Tuesday 27 January 2015

Die Duiwel


Volgende
Skree hy al bulderende
Dit is nou my beurt
Waar was ek verkeerd?
 
O hallo!
Ek hou nogal van jou
Jy het jou met my versoen
En alles net reg gedoen
 
Volgens ander was jy verkeerd
Maar voel gerus geeerd
Want baie sal jou loof
As hulle hoof
 
Op aarde het jy gesondig
Jy was gedug
Jy het nooit kerk toe gegaan
God het vir jou nie bestaan
 
Jy is nou die Hooflyk
In my koningkryk
En ek is jou baas
Jou dwaas.
 
 
L.C.J. Engelbrecht
  

No comments:

Post a Comment