meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Bierpens

Wednesday 28 January 2015

Bierpens


Haai mens
Met jou groot grootte pens
Waar gaan jy heen
As jy so vorentoe leun
 
Trek in daai maag
Jy lyk traag
Ongeballenseerd
Heeltemal verkeerd
 
Dis ongesond
En die lont
Van ‘n vroeë dood
Jy verkeer in nood
 
Moenie vergeet
Om minder te eet
Dan sal jy kan vergeet
Van die skeet.
 
L.C.J. Engelbrecht
 
 

No comments:

Post a Comment