meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Valentine vir Celia

Wednesday 11 March 2015

Valentine vir Celia


1 :
Na 37 jaar…….
sou ‘n mens nie kon dink
dat my oë nog sou blink
wanneer ek aan jou dink
 
2 :
Wees my Vantetyn…
Al is ek soms ‘n pyn
En al is ek ‘n grotman
Maak jy nog steeds my knieë lam
 
3 :
Wanneer ek nie sê….
Ek het jou lief
En behandel ek jou stief
Bly jy my hartedief
 
4:
Jy is….
My geluk
My plesier
My trots
Die kroon op my kop
 
5:
Nie net vandag….
Wil ek sê: Ek het jou lief
Maar elke dag..
Want elke dag het ek jou lief
 
 
 

 

 

No comments:

Post a Comment