meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Jou lyf

Wednesday 11 March 2015

Jou lyf


Lê jou kop hier op my bors
En hoor my hart bons bons
Kom lê hier styf teen my
As my hande oor jou liggaam gly
 
 
Lukas Engelbrecht
 
 

 

 

No comments:

Post a Comment