meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Die lewe is leeg

Monday 9 March 2015

Die lewe is leeg


Die lewe is leeg
Daar is vir my geen vreugd
Daar is ook geen plesier
Niks om te vier
 
Ek gaan nou maar net aan
Op my eentonige baan
Soos ‘n marionette aan ‘n tou
Met niemand om dit vas te hou
 
Want dit wat my hart begeer
Het ek nou al geleer
Kan ek maar van vergeet
Iemand anders het die toutjie beet
 
Nou gaan ek maar aan
Waarheen ek ookal moet gaan
My paadjie is uitgelê
Maak nie saak wat ek wil hê
 
Lukas Engelbrecht
 

   

No comments:

Post a Comment