meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Naby jou

Wednesday 11 March 2015

Naby jou


Soms is ek stupid en dom
Veral as ek naby jou kom
En as jou skoonheid my verbaas
As my binneste begin raas
 
Maar nou verlang ek na jou
En ek weet nie waar is jy nou
As ek maar net kon weet
Sou ek daar by jou kon wees
 
Lukas Engelbrecht
 
     

No comments:

Post a Comment