meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Ek glo wat ek glo

Wednesday 11 March 2015

Ek glo wat ek glo


Ek glo wat ek glo wat ek glo
Want my hulp kom van bo
Jy kan glo wat jy glo
Want net jy weet hoekom jy glo
 
Want wat ek glo werk vir my
Maar jy kan nie daarvan kry
Want wat jy glo is net vir jou
Vir my sal dit nie water hou
 
Want dit wat ek glo is reg vir my
En van dit kan jy niks nie kry
En wat jy glo is nie reg vir my
Daarvan kan ek ook niks nie kry
 
Want ek glo vir myself
Al kan jy daarteen stry
En jy glo vir jouself
Waarby net jy kan baat
 
Lukas Engelbrecht
 

 

 

No comments:

Post a Comment