meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Daar is hoop

Wednesday 11 March 2015

Daar is hoop


Ek sit en kyk na die prentjies
Wat vervyflits en weer terugkom
En stop wanneer hulle gese word
Deur n onhoorbare stem
Wat hulle roep tot stilstand
Hulle voer die opdragte dadelik uit
Waarna ons verwonderend kyk
En hoop om dieselfde prentjies
Bymekaar te sien en vol hoop
En verwagting te aanskou
Op die maat van hul musiek
Dans hulle oor die skerm
Hulle hop, dans en wals
Die dans van vallende muntstukke
 
 
Lukas Engelbrecht
 
 

No comments:

Post a Comment