meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Tweet posduif

Wednesday 11 March 2015

Tweet posduif


(vir Chris Chameleon op Twitter)
 
1
Sprei jou vlerke en vlieg
En bring ‘n liefdesbriefie terug
 
2
Uit my hart stuur ek ‘n briefie vir jou
Vol liefde waaraan jy kan klou
 
3
Sprei jou vlerke oor my pad
Want jy ken die kortste pad
 
 
Lukas Engelbrecht
 



No comments:

Post a Comment