meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Ek is verlief

Wednesday 11 March 2015

Ek is verlief


Elke oggend staan ek op en begin van voor af
Net soos gister ook
Ek volg net gister se ritueel
En gaan maar net aan
Eks al weer laat gou maak
Gesig was, hare kam, make-up aan, aantrek, ontbyt eet
Ek is weer laat
Daar is dae soos gister en vandag
Wat ek pes, wat ek haat
Wat ek nie weer wil hê
Dan sien ek jou weer daar in die klas
Alles was die moeite werd
Jou glimlag as jy my sien
Ek is verlief, wat kan ek doen
Jy is alles waarna ek soek
Jy is net te lieflik vir my
 
Lukas Engelbrecht
 
   

No comments:

Post a Comment