meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Die vlaktes in

Monday 15 September 2014

Die vlaktes in

Oop lê die vlaktes die hemel in

Tot tussen die sterre in

Daar stap ek rond

Tot by die einde se gapende mond

sal ek omdraai of sal ek spring?

Wat sal die oplossing bring?

 

Spring ek vind ek dalk uit

En Miskien is ek dalk spyt

Draai ek om en vergeet daarvan

Maar gaan ek dit kan verban

Vind ek uit wat ek nie wil weet

Of probeer ek dit vergeet

 

 

L.C.J. Engelbrecht

No comments:

Post a Comment