meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Grootword

Monday 15 September 2014

Grootword

So word ons groot

Met botter en brood

Met n kam in die kous

En n brill cream kuif

 

En die meisie op die hoek

Om wie die manne kloek

So word ons groot

Met meisies en brood

 

Lukas Engelbrecht

 

 

No comments:

Post a Comment