
Die natuur hou nooit sy bek
Met geluide wat myle ver trek
Want jy hoor maar kan nie sien
Van waar al die klanke miskien?
Die voëltjies sing en die sysies skree
Ek luister maar gedwee
Die blare ritsel en die ape skree
Nogtans luister ek maar gedwee
Hoe luister ek na die voëlgesprek
Of is ek nou net gek?
Want ek hoor maar verstaan dit nie
En ek kyk maar ek sien dit nie
Met wie gesels die wind so graag
Is daar ‘n boodskap in begraaf
Of probeer hy maar net ‘n spreekbeurt kry
Om ‘n volmaakte natuur te kry
L.C.J. Engelbrecht
This message and any attached files may contain information that is confidential and/or subject of legal privilege intended only for use by the intended recipient. If you are not the intended recipient or the person responsible for delivering the message to the intended recipient, be advised that you have received this message in error and that any dissemination, copying or use of this message or attachment is strictly forbidden, as is the disclosure of the information therein. If you have received this message in error please notify the sender immediately and delete the message.
No comments:
Post a Comment