
Wanneer ek my lewe gade slaan
Na my patetiese bestaan
Kom ek tot die besef
Dit het my soos ‘n bom getref
As daar iemand “God” heet
Het Hy van my vergeet
Dit alles wat ek doen
Alles waarmee ek my versoen
Alles wat ek wil hê
Wat ek ookal sê
Alles waar my hand aan vat
Lê soos braaksel op die mat
Lukas Engelbrecht
No comments:
Post a Comment