meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Voëltjie

Wednesday 13 May 2015

Voëltjie


‘n Voëltjie hop oor die gras op soek na kos
Wie het vir hom ‘n ietsie gelos?
‘n Wurmpie of ‘n saadjie of ietsie om te eet
Wie het dit daar vergeet?
 
Lukas Engelbrecht




No comments:

Post a Comment