meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: In die Kakhuis

Wednesday 13 May 2015

In die Kakhuis


Ek sit hier in die kakhuis
Bo-op ‘n helse geruis
Van donderweer en waterstroom
Waarvan die natuur net kan droom
 
Maar die sit word lank
Midde in die stank
Van verteerde groente en vleis
So alleen in die kakhuis
 
Maar so het my Pa gesê
As jy minder stank wil hê
Vat groot monde vol
As die stank begin lol
 
Lukas Engelbrecht
 




No comments:

Post a Comment