meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Clarens

Sunday 24 May 2015

Clarens


Clarens
 
Die dorp het gaan slap
Saam met die kraaie se gaap
En die grondpaaie lê braak
En die sterre naak
 
Lukas Engelbrecht
 

 

 

No comments:

Post a Comment