meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Bekkie

Sunday 17 May 2015

Bekkie


Die lied wat ek vir jou wil sing
Moet ‘n glimlag om daai bekkie bring
Wys daai wit tandjies vir my
Almal netjies in ‘n ry
 
Lukas Engelbrecht
 




No comments:

Post a Comment