meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: ‘n Nuwe lewe

Wednesday 16 September 2015

‘n Nuwe lewe


‘n Nuwe lewe

‘n Nuwe liefde

‘n Nuwe son

‘n Nuwemaan

 
Nogtans onbekend

Alreeds bemind

Nogtans ongesiend

Alreeds geliefd

 
Ek verlang na die dag

Ek kan nie meer wag

Wanneer liefde lewe kry

Met jou by my

 
Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment