meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: Na die reën

Sunday 10 February 2013

Na die reën


Ek hou van die dae as dit reën
Dan voel ek God het my geseën
En al bring dit die koue en nat
Sal die voëltjies in die poeletjies bad

Na die reen is alles weer skoon
Die stof van die bome se kroon
Vasgevang in ‘n druppeltjie dou
Wat die hele wêreld omvou

Glinsterind op ‘n roos se blaar
Waar al die kleure baljaar
En met strale versprei
In die hemelruim vry


Lukas Engelbrecht

No comments:

Post a Comment