meta content='Afrikaanse Gedigte' name='description'/> Lukas se Gedigte: October 2012

Thursday 4 October 2012

Het ek maar geweet

Van die dag se sonskyn

Die sonskyn se reën

Die reën se donderwolk

Die donderwolk se silwer rand

 

Van die mense se skyn

Die skyn se waarheid

Die waarheid se liefde

Die liefde se seer

 

Van die glimlag se frons

Die frons se traan

Die traan se val

Die val se opstaan

 

Van die geboorte se pyn

Die pyn se lag

Die lag se dood

Die dood se vreugde

 

Lukas Engelbrecht



This message and any attached files may contain information that is confidential and/or subject of legal privilege intended only for use by the intended recipient. If you are not the intended recipient or the person responsible for delivering the message to the intended recipient, be advised that you have received this message in error and that any dissemination, copying or use of this message or attachment is strictly forbidden, as is the disclosure of the information therein. If you have received this message in error please notify the sender immediately and delete the message.